Sandy – a new life…

Parents-to-be with a special Sandy-in-waiting

“Ek hoor hy gaan ons los vir ‘n paar dae.” Kleinpiet teken ‘n wiegie op die toonbank. “Sal hom wat verbeel! Gaan staan en oupa word, en dit op sy jare? Dis darem nie fair nie.”

“Um, dis sy seun wat die kind gemaak het, Kleinpiet, nie hy nie. Niks om oor te prut nie. En, jy moet onthou, die seun is ‘n vooraanstaande dokter in die Kaap, so dis seker darem tyd dat hy met ‘n gesin begin.”

“Sjoe, dan moes hy self maar jonk begin het. Maar dit los ons met die feit dat hy ‘n paar dae uit Rolbos gaan wees. Mense gaan dink ons doen niks hier as hy nie oor ons skryf nie.”

“Skrywers se koppe gaan staan mos nooit stil nie. Al is hulle nie besig om iets te pen nie, maak hulle die heeltyd gedagtes bymekaar om in die toekoms te gebruik. En onthou, hy gaan die hele Augustus in die Kalahari en Botswana kamp. Ons kan ons regmaak vir ‘n droë seisoen. Boggel sal ekstra moet bestel sodat ons nie ‘n Cactus droogte het nie.” Gertruida het na die dagboek geloer en weet alweer alles. “Maar dink net aan die inspirasie – hy’t dit nodig om ons lewendig te hou.”

Kleinpiet wink vir Boggel nader. “Ek hoop jy’t nog van daardie Port bestel – ons sal iets moet drink op die nuwe mensie!”

En Boggel, wat bly is oor elke ouer wat opgewonde raak oor ‘n nuweling in die familie, druk sy beertjie styf vas. Natuurlik het hy al bestel. Die lorrie van Kalahari Vervoer is op pad…

(Rough translation – due the fact that childbirth is about to disrupt/ add to (delete one option) my son’s life, I’ll be leaving Rolbos for a few days. His wife – the sweetest gal you ever saw – can’t wait.

So, please keep an eye on the Rolbossers for me: you know how they get when left to their own devices.

Oh, yes: now the family is branching out in a new direction, it’ll be nice if you bought a few of the books on this page. Okay, it’s not for them. It’s for me. I’m just using the birth as an excuse.

Soon as I can, I’ll post a photo on the Folbos Facebook page.)

Okay, it’s not much of a translation; but hey – I’m sure you got the message…

While you’re ordering books, please think of Marcelle (mom-to-be) in the meantime…

4 thoughts on “Sandy – a new life…

  1. thehappyhugger

    Wonderful…these are the times in our lives that make us stop and smell the roses and think about what life is really all about. Congratulations to you, your son and the special mother to be.
    *Hugs*

    Reply

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s